D Genomika DIFFERENTIATION
differensiasie
differentiation
Wat is differensiasie?
Die proses waarmee selle gespesialiseer word en verskillende strukture en funksies aanneem, soos rooi bloed selle wat hemoglobien maak. Dit kom as gevolg van die aanskakeling van spesifieke stelle gene op of af.