Koepon rentekoers (Coupon Rate)

Die koepon rentekoers is die persentasie van die nominale waarde wat jaarliks betaal moet word, as rente, aan die verband houer.